• Call : Head Office: 011 824 4730 | Baby Centre: 011 824 3282 | KleuterSkool: 011 827 3420 | Creche: 011 825 2119 | Privaatskool: 011 824 2983

Welkom by ons Laerskool. Graad R tot 7.

Ons Kurrikulum

Buitemuurse Aktiwiteite

Registrasie

Kontak Ons

Virtuele Toer:

Besoek gerus die skakel vir ‘n virtuele toer van ons skool !!!

Wat jy moet weet:

**Tariewe vir 2017

Items Fooi Skedule
Skool Geld R2500-00 P/Maand p/Kind
Boek Fooi R1000-00 Eenmalig
Admin/Herinskrywings fooi R300-00 Eenmalig
Nuwe inskrywings R1000-00 Eenmalig

Wat is op die spyskaart:

Al ons leerlinge is welkom om ‘n gesonde bord pap saam met ons te geniet elke oggend. 

Alle items wat herwin kan word, stuur asseblief skool toe. Dit word gebruik in Kurrikulum werk.

  • Big File (2 Ring)
  • Klein Counter Book vir Kommunikasie (A5)
  • 2L roomysbak vir alle skryfbehoeftes
  • legkaart (4-6 stuk)
  • skêr (4 gate)
  • Glitter (4 verskillende kleure)
  • toilet rolle
  • ou tydskrifte
  • En enigiets anders wat jy kan dink …

Registreer jou kind nou …

Jy kan óf aanlyn of laai die aansoekvorms. Om die aansoekvorms (pdf) af te laai Klik Hier

Skool Tye:

Maandag:7:45 am - 2 pm

Dinsdag:7:45 am - 2 pm

Woensdag:7:45 pm - 2 pm

Donderdag:7:45 am - 2 pm

Vrydag:7:45 am - 2 pm

Saterdag:Naweek

Sondag:Naweek

Waar is ons